
chevret bakery
✻
Die Braailaaitie verstaan jou behoeftes!
Hierdie is jou een stop aanlyn winkel met items wat jou
gaan bevorder tot die kiefste outjie in die laan!
✻
✻
Ons unieke kolleksie
Verander elke geleentheid in ‘n kwaliteittyd oomblik saam met jou seun! Elke item is uitgekies en beproef deur Braailaaitie self.
Of julle braai, kamp, visvang of jag - Braailaaitie het ‘n produk vir die dag!
Vergeet van huiswerk en ontspan soos net ‘n Braailaaitie kan!

‘n kykie in braailaaitie se reeks
Braailaaitie kleredrag
✻
Die kiefste outjie by die kampterrein is die een met Braailaaitie se t-hemp of hoed aan!
My eerste biltong bordjie
✻
Elke man het ‘n plankie nodig! ‘n Jongman met klas is die een wie sy biltong gekerf eet op sy biltong bordjie.
My eerste jagmes
✻
Die eerste jag word gekenmerk aan ‘n paar tradisies. Maak daardie tradisie blywend met hierdie kosbare geskenk eie aan Braailaaitie.
Geen huiswerk!


chevret bakery
Kontak ons vir bestellings
braailaaitie@gmail.com
084 588 8307